Elke van het 'n geskiedenis. Elke familieboom het 'n storie. Wat is joune?
Ontdek jou familie boom
Ons bou jou familieboom deur jou van op te spoor in ou dokumente.
Met publieke inligting op die internet, soek ons vir doop sertifikate, trou- en sterfdokumente, en ander bronne om jou familielyn te volg
Hoe werk dit?
1. Kontak ons met die vorm onder.
2. Ons sal uitreik en vra vir meer inligting.
3. Ons kyk of daar enige belowende inligting beskikbaar is op die internet. (Ons sal baie opvolg vir meer inligting soos ons aangaan).
4. Binne 'n paar weke laat weet ons jou ons het alles voorberei.
5. Na die volle betaling stuur ons 'n familieboom met:
* Al die bronne
* Die .ged databasis file met al die inligting
* 'n Verslag met interessante mense en inligting
1619-1677
1870-1930
1875-1950
1895-1970
1900-1950
1920-1970
1925-1960
Amptelike bronne
Waar moontlik gebruik ons amptelike bronne, insluitend:
- Trou dokumente
- Sterfkennisse
- Dooprekords
- Grafte
Pryse
Ligte paket
Volle prys: R500
Ons soek die name, geboorte datums en basiese inligting van jou pa (of ma) se voorvaders in een rigting.
Dieper paket
Volle prys: R1000
Selfde as die ligte paket, plus:
Ons hou tret van ooms en tannies en uitgebreide familie.
Ons soek vir interessante gebeurtenisse (dalk was iemand in die Boere Oorlog of die Groot Trek?).
Indien moontlik, kry ons inligting van grafte, fotos en ander interessante feite.
Afstammeling van Jesus, van die Book of Kells, rondom AD 800. Jou familieboom gaan nou nie so mooi lyk nie!
Kondisies en sekuriteit
Beperkings
Ongelukkig weet die internet nie alles nie.
Dit is baie moontlik dat ons nie genoeg inligting gaan kry om verder te gaan nie.
Akkuraatheid
Alhoewel ons deur die internet werk, staaf ons elke feit met dokumente wat opgelaai is.
Waar ons onseker is van 'n bron, dui ons dit duidelik aan.
Privaatheid
Ons deel nie enige persoonlike inligting met ander nie.
Sien ons privaat beleid in harmonie met POPIA in ons terms en kondisies.
Kontak ons
British Settlers landing in Algoa Bay in 1820, deur Thomas Baines